ONS VERKONDIG CHRISTUS

GEKRUISIG, OPGESTAAN EN WAT WEER KOM

- 1 Korinthiers 1:23

KOM BELEEF HOM IN LOFPRYSING. KOM LEER HOM KEN UIT SY WOORD. VOLG HOM IN SY LIEFDE. VERKONDIG HOM AAN DIE WÊRELD.

Ons Fokus

Want net soos die liggaam een is en baie lede het, en al die lede van die een liggaam, al is hulle baie, een liggaam is, so ook Christus.

- 1 Korinthiërs 12:12 1953 vertaling

Leer Meer

MEER INLIGTING

LERAAR: DS JOHAN BESSELAAR

BYEENKOMSTE: SONDAE

  • EREDIENS: 09:00

  • KINDERKERK: 09:00

  • BYBELSKOOL: 18:00

KLEINGROEPE:

  • DINSDAE OM 19:00

  • WOENSDAE OM 09:30 (VROUE)

Voltooi vorm vir meer inligting

Gedagte vir die week

Joh 6:63 Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut nie; die woorde wat Ek tot julle spreek, is gees en is lewe.

Bring gerus iemand saam!

Ons is groot genoeg om jou te akkomodeer, maar klein genoeg om jou te waardeer.

Almal welkom!

Het jy geweet?

Jy kan ons eredienste ook aanlyn volg!

Kliek hier